Bemakings

Bemakings

Jan Kriel is baie dankbaar vir bemakings wat hulle onlangs van vriende ontvang het:

  • Geldenhuys, JC
  • Maritz, AI

Hierdie vriende het verseker dat, selfs al is hulleself nie meer hier nie, hule só ‘n wonderlike bydrae lewer in die lewens van kinders wat soveel struikelblokke moet oorrkom.

Indien u ‘n bemaking aan Jan Kriel se kinders oorweeg, kan u gerus vir dr Fanie Herholdt by 021 903 0434 skakel of stuur ‘n e-pos aan instituut@jankriel.co.za