Nuusbrief Herfs 2017

Nuusbrief Herfs 2017

Jan Krielskool het in die afgelope Matriek eksamen ‘n 99% slaagsyfer behaal. (Jan Krielers skryf dieselfde eksterne nasionale eksamen as kinders in hoofstroomonderwys). Die slaagsyfer van 93,4% vir die res van die skool se 560 leerders is ewe merkwaardig.