Dankie vir ons bus!

Dankie vir ons bus!

Donateurs se bydraes het dit moontlik gemaak om hierdie jaar weer een van Jan Krielskool se 18 busse (’n 2003 model) te vervang. Daagliks word meer as twee derdes van die skool se kinders veilig tussen hul huise en die skool vervoer. Van sover as Melkbos tot by Somerset-Wes. Sonder hierdie noodsaaklike diens sou heelwat leerders nie die spesiale onderrig wat hul benodig, kan ontvang nie.
Baie dankie!