JAN KRIEL LIGGIEBOOM 24 NOVEMBER 2018

Jan Kriel Liggieboom, Saterdag, 24 November 2018.

Borg asseblief ‘n liggie vir R100, of dalk sommer 3 of 4 of ‘n string van 10! Só gee jy ‘n Jan Kriel kind ‘n kans!

Die “band” TWEE & Jan Kriel se kinders tree op.

R20 vir skoolgaande kinders en R100 vir volwassenes.

Hekke maak 17h30 oop.

Kosstalletjies beskikbaar.

Program begin 19h00.

Kaartjies te koop by die Jan Kriel Instituut of aanlyn by https://www.quicket.co.za/events/60582-jan-kriel-liggieboom/#/

Navrae: 021 903 0434