Kyk wat maak Jan Krielers met die geleenthede wat hulle kry !

 

 

 

 

 

 

 

 

SKAAPSKEER

Roelof Kruger, Adriaan le Roux,  Charl Konka en Lynne van Niekerk het as deel van Landboutegnologie ‘n skaapskeerkursus bygewoon. Roelof het die beste tyd aangeteken – hy kan ‘n skaap in 5 minute skeer!

 

NATIONAL CHAMPIONSHIPS

We are extremely proud that 6 Krielies were chosen as part of the Western Cape team to compete at the National Championship for the physically and visually impaired. Between them they won 10 gold medals, 6 silver medals and 1 bronze medal! Neil Smit broke the SA record in shotput, while Rouvaun Wallace set up 2 new world records in the 400m and long jump events. He qualified for the Tokyo games!

Proudly Krielies!

 

 

 

 

 

 

 

SA ATLETIEK

Miké Janse van Rensburg (silwer vir gewigstoot o/15), CJ Slabbert (silwer vir 400m, goud vir 100m, 200m en 100m afos o/17) en Imke Janse van Rensburg (brons vir gewigstoot o/15) het medaljes ontvang by die Nasionale OLSO Atletiek Kampioenskappe in Port Elizabeth.

Jul maak ons trots!

TOUTREK

Die 600kg A-span het 5de geëindig by die SA Junior toutrek kampioenskappe. Die merkwaardige is dat hierdie span 5 plekke opgeskuif het van ‘n 10de plek in 2018!

Welgedaan manne!