Kyk wie het presteer

Kyk wie het presteer
Kyk wie het presteer
Kyk wie het presteer

Die prestasies van Jan Kriel se kinders is ook ons donateurs se prestasies. Met julle hulp word kinders op sport-, akademiese- en kultuurgebied ontwikkel. Deel in die vreugde van die volgende paar kinders wat onlangs presteer het.

SPORT
Uyolo Ngcozela and Elverno Rossouw competed in wheelchair basketball for the Western Cape at the National Schools Summer Games. And they won the silver medal!

AKADEMIE
Daniel Botes is vanaf Graad 4 in Jan Krielskool. Ten spyte van erge gehoorverlies in beide ore het hy 5 onderskeidings in matriek behaal. Hierdie jaar word hy ’n volwaardige Matie!

KULTUUR
Selfs ná skool presteer ons Krielies! Oud-Krielie Jade Peterson was SABC 2 se Noot vir Noot – naaswenner!