Mooi sport prestasies

NETBAL

Kelly Lewis is opgeneem in die Weskaap Netbalspan vir Gehoorgestremdes.

 

RUGBY

Rique Harmse, Rudolph Kruger en Ruan Jonker is gekies vir die SA LSEN rugbyspan.

TOUTREK

Eben Matthee het Springbok kleure vir toutrek verwerf en gaan deelneem in Ierland.
Dori-Ann Schafer het die Gazelle span gehaal en gaan deelneem in Maleisië.