Ons is dieselfde!

Ons is dieselfde!
Ons is dieselfde!

Sumarie het die lied: “VERANDER JOU SIENING” geskryf om mense se persepsie oor persone met gestremdhede te verander.

Vandat die video vrygestel is, stroom die kommentare steeds in. Sumarie, wat nou Besigheidsbemarking studeer, sê naas haar studies bly sy baie besig met optredes en motiveringspraatjies. Sy werk ook reeds aan haar eie musiek-album. Gaan luister gerus die lied op Youtube onder “Verander jou siening” 

“Ons is dieselfde, ons doen dinge net ‘n bietjie anders.”  ~ Sumarie

Jan Kriel is baie trots op jou, Sumarie!