Sesduisend

Sesduisend
Sesduisend
Sesduisend
Sesduisend
Sesduisend
Sesduisend

Al ons donateursvriende ken Jan Kriel se Liggieboom – dit is al meer as 25 jaar deel van ons tradisie!

Het jy al ooit gewonder hoeveel liggies elke jaar geborg word?

Meer as sesduisend! Ja, dít is die aantal liggies wat donateurs vir 2018 se Liggieboom geborg het! En daarvoor is ons kinders baie dankbaar.

By hierdie geleentheid het die klanke van TWEE, Sumarie Jordaan, die koor van Grondslagfase- en VIVOX VOICES die Liggieboom opgetower. Nadat “dankie” gesê is vir die mooi jaar, is die ligte uitgedoof, kersies aangesteek, Stille Nag gesing en die Liggieboom se sesduisend liggies, met ‘n snak na asem, aangeskakel.