top of page

Jou LIGGIE help!

Elke liggie skyn vir 'n kind met leerhindernisse by Jan Kriel. En dit is waar JY 'n rol speel- borg vandag 'n liggie!

Liggiebrief 2024 elek4.jpg
Liggiebrief 2024 elek3.jpg
By Jan Krielskool is 560 kinders, nes Rucian Jacobs, wat talle uitdagings en die harde kant van die lewe ken. Hier word ʼn omgewing geskep waar elkeen ondersteun word om hul struikelblokke te oorkom en nie moed op te gee nie. En dit word jaarliks met 'n Liggieboom-geleentheid gevier. 
Lees sy merkwaardige storie.

'n Spesiale boom word vol liggies gehang. Jan Krielers hou konsert en sê dankie. Elke liggie getuig van 'n kind wat hier 'n kans gekry het ... en dit is waar JY 'n rol speel! Want elke liggie word geborg deur ʼn vriend. Jou geborgde liggie dra die ekstra kostes vir hulp aan Jan Kriel se kinders.
 
Daarom vra ons mooi, ter wille van elke kwesbare kind by Jan Kriel, of jy asb. hierdie jaar ‘n liggie aan ons Liggieboom sal borg? Een liggie kos slegs R100, so jy kan selfs méér borg!

Gee 'n kind 'n kans!

donate liggie
Klapspel

Bank Betaling

ABSA Bank 3010 141 566
Kuilsrivier Takkode 632005

SWIFT-KODE: ABSA ZAJJ

PBO  930 006 348
NPO
  011-891

​E-pos ( instituut@jankriel.co.za ) 

snapscan_800x400_edited.jpg

QR- kode

1. Skandeer die blokkie

2. Kies tussen SnapScan, Kaart-

    of Bank betaling

3. Kies bedrag

4. Gebruik naam as verwysing

Liggie gifts
Dankie vir saamlees en deel van Rucian se storie. Ontvang ook ons dankbaarheidsgeskenkie aan jou. Laai gerus hierdie gratis e-kerskaartjies af om Kerstyd op Facebook te plaas of per WhatsApp aan jou familie en vriende te stuur. Selekteer enige item om oop te maak, kies dan 'Download' of 'Saveonder 'Options'.. Geniet dit!
LB24 Elec gift posters eng.jpg
LB24 Elec gift posters afr.jpg
bottom of page