top of page

2023 Matrieks presteer!

Jan Krielskool (Gr.R tot Gr.12) spog met ‘n algehele slaagsyfer van 97% vir die 2023 akademiese jaar. Die matriek klas het ’n 94.7% slaagsyfer behaal met 65% hiervan op Baccalaureus vlak.



Die Top 3 leerlinge is Jarred Jansen (84.4%) met 5 onderskeidings, Danny Borcher (78.5%) en Dihan Britz (75%) elkeen met 3. Jarred het ook ‘n WKOD-toekenning ontvang vir sy prestasies en is die Karel Kriel Studiebeurs toegestaan waarmee hy in 2024 ‘n graad in Regte by UCT gaan aanpak.


BAIE DANKIE aan die Kriel-familie vir hierdie wonderlike ondersteuning! 





76 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentarios


bottom of page