top of page

JKS wen Interskole

Jan Krielskool was trots om vanjaar se Inter Atletiek Interskole aan te bied, Saterdag 1 Maart. Skole wat deelgeneem het was Jan Kriel, Paarl Skool, Tafelberg en Vista Nova.



Met 'n ongelooflike 421 punte het Jan Krielskool die Atletiekdag gewen. Baie geluk aan al ons atlete vir julle harde werk, deursettingsvermoë en spanwerk.


Dankie aan ons afrigters, onderwysers en ouers wat elke tree van die pad ondersteun het. Julle maak ons so, so trots!




 
 
 

Comentarios


bottom of page