top of page
Hilette Jan Kriel Instituut

Lekker onder die Liggieboom

Op Saterdag, 26 November 2022, is daar soos elke jaar 'n dankseggingsfees by Jan Kriel gehou. Familie en vriende van Jan Krielskool kon vertonings deur Bottomless Coffee Band (nou bekend as RAAF) en ons leerders geniet.

Ten spyte van die erge Kaapse wind het meer as 700 donateurs, onderwysers, assistente, leerders en ouers kom “Dankie” sê vir voorregte en genade deur die jaar beleef. En natuurlik was die aanskakel van die Liggieboom die hoogtepunt van die aand! Sien meer fotos op www.liggieboom.co.za


BAIE DANKIE aan almal wat deur die jaar ons leerders ondersteun het.


28 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page