top of page

Nuusbrief Feb '25

Hier deur Jan Kriel skop die jaar behoorlik met 'n “ BANG !” af. En gelukkig het ons goeie nuus om te deel! 2024 se Matrieks spog met 'n 100% slaagsyfer en 15 A-simbole! En dis nie al nie - die slaagsyfer vir al die leerders van Graad R tot Graad 12 is 99%. Hierdie is 'n uitsonderlike prestasie vir enige skool. Soveel te meer vir kinders met leerhindernisse!


Ons deel graag 'n paar stories en ontwikkelinge deur Jan Kriel, en ook om DANKIE te sê. Dankie aan ons Hemelse Vader wat voorsien en sorg. En DANKIE aan jou! Jou bydrae maak spesiale onderrig, terapie en aandag vir elke Jan Kriel moontlik. Die “ryk oes” getuig daarvan! Mag ons Hier ook in 2025 in elke behoefte van jou voorsien.

 

Jy kan ook die Pdf-dokument aflaai om te deel met vriende en familie, LAAI HIER AF





 
 
 

Comments


bottom of page