Hierdie week groet skole, ook Jan Krielskool, hul Matrieks wat binnekort met die eindeksamen begin. En skielik kom ek tot die besef- dit is die rede hoekom ons hier by Jan Kriel doen wat ons doen. Om kinders wat hindernisse tot leer ervaar tot hier te bring, sodat hulle óók kan aantree om die matriekeksamen te skryf. En só aan elke kind ʼn kans te gee.
Geniet die stories en laai gerus af om te deel met vriende en familie!
Comments