top of page
Hilette Jan Kriel Instituut

Oud-hoofmeisies hou aan inspireer!


"I thought my disability was a punishment until God started to use it as a talent and it became my success in life". Sumarie Jordaan (Hoofmeisie van 2018) het in 2019 bekend geraak met haar liedjie, 'Verander jou Siening'. Sedertdien leef sy steeds haar roeping uit om die wêreld te wys mense met gestremd-hede is nie 'disabled' nie, net 'differently-abled'. Sumarie is tans 'n finalis in die Me Dowe SA kompetisie- Jan Kriel staan beslis breëbors!

Hou gerus Sumarie se Facebook-blad dop:



Hoofmeisie van 2019, Sunra Mostert het Maart 2023 haar

BA Graad in die Geesteswetenskappe by Stellenbosch Universiteit ontvang met Sielkunde as hoofvak. Sy is tans besig met haar honeurs in Sielkunde. Super trots!

67 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page