Nuusbrief Winter 2018

Nuusbrief Winter 2018

"Ek claim Jan Kriel. Dis my skool! How blessed I am to be here." Lees gerus ouers se hartsverhale van saamleef met hul gestremde kinders, kyk hoe Krielies op verskillende terreine presteer en leer ken ons veelkleurige bussies!

Nuusbrief Herfs 2018

Nuusbrief Herfs 2018

Jan Kriel se leuse vir 2018 is: COME TO LEARN, LEAVE TO SERVE. 'n Groot deel van hierdie Nuusbrief fokus op hoe Jan Krielers hierdie leuse uitleef. Thank you to all our Friends who serve the children of Jan Kriel through their donations.