Hoenderbraai – 6 Maart 2020

Hoenderbraai – 6 Maart 2020
  • Hoender en slaai R70 en Boereworsrol R20 | Chicken and Salad R70 and Boerewors Roll R20
  • Kos word bedien tussen 18h00-20h00 | Food served between 18h00-20h00
  • Bring eie houer om kos in te sit | Bring own containers for food
  • Bring eie kombers/stoele/nie-alkoholiese drinkgoed | Bring own picnic blanket/chairs/non-alcoholic drinks
  • Drinkgoed sal te koop aangebied word | Drinks for sale
  • Houer vir kos sal te koop aangebied word | Container for food will be sold
  • Nic Stevens is die gaskunstenaar | Nic Stevens will be performing
  • Springkasteel vir die kinders | Jumping castle for kids
  • Aktiwiteite vir die tieners | Activities for the teenagers
  • Wegneemetes – eie houer of betaal ekstra vir houer | Takeaways – bring own container of pay extra for container

Visit the South African Government's COVID-19 Information page at sacoronavirus.co.za