Jan Kriel sê dankie!

Jan Kriel sê dankie!
Jan Kriel sê dankie!
Jan Kriel sê dankie!
Jan Kriel sê dankie!
Jan Kriel sê dankie!
Jan Kriel sê dankie!
Jan Kriel sê dankie!
Jan Kriel sê dankie!

By die jaarlikse LIGGIEBOOM-fees sê Jan Kriel opreg dankie:

  • Dankie aan ons HEMELSE VADER wat op wonderlike wyses voorsien
  • Dankie aan elke LEERLING wat in moeilike omstandighede volhard deur toewyding
  • Dankie aan elke OUER vir onvoorwaardelike liefde en ondersteuning
  • Dankie aan ons PERSONEEL wat hul werk as hul roeping uitleef
  • Dankie aan ELKE VRIEND EN DONATEUR wat hul harte en hande oopmaak

Visit the South African Government's COVID-19 Information page at sacoronavirus.co.za