JAN KRIELERS SE SPORE LÊ VÊR . . .

JAN KRIELERS SE SPORE LÊ VÊR . . .
JAN KRIELERS SE SPORE LÊ VÊR . . .
JAN KRIELERS SE SPORE LÊ VÊR . . .

Drie Jan Kriel leerlinge het geskiedenis gemaak toe hulle onlangs Maties Toutrek Klub uitgehelp het. Karin Visser, Lynne van Niekerk en Michelle Visser het vir Maties o/23 dames se 500kg span getrek en die span het ’n 3de plek behaal. Go Krielies!

Op versoek van die Wes-Kaapse Minister van Landbou, mnr. Ivan Meyer, het twee Jan Kriel-leerlinge, Nicholas Leach (Ratel) en Lynne van Niekerk (Splinter), vir die bekende Tannie Poppie van Laingsburg ‘n braai gebou. Stop gerus volgende keer vir ‘n lekker roosterkoek!

Visit the South African Government's COVID-19 Information page at sacoronavirus.co.za