MUGGIE MAAR VROU

MUGGIE MAAR VROU

Lynne van Niekerk is vanjaar die enigste Landboutegnologie dogter in Graad 12 en by verre die kleinste!

Lynne (bynaam: Splinter) het haar Brons in skaap-skeer met lof geslaag. Sy moes 5 skape in minder as 30 minute skeer! En sy weeg minder as ‘n skaap!

Visit the South African Government's COVID-19 Information page at sacoronavirus.co.za