ONS BOU

ONS BOU
ONS BOU
ONS BOU

Hierdie spesialis sentrum, SAALO, gebruik onder andere oudioleer, transkribering en ‘n rekenaargebaseerde program met stemherkenning en skermlesers om ons kinders te ondersteun.

Maar dis nie al nie!

Die pad en parkerings by die hoofgebou word opgradeer en die hoofingang kry ‘n nuwe baadjie – net reg vir volgende jaar se 85e verjaarsdagvieringe!

Visit the South African Government's COVID-19 Information page at sacoronavirus.co.za